AFRIKAANS – Tree op vir Saad en Kos Vryheid: 2-16 Oktober 2013

Om onderskrifte te aktiveer kliek op “captions” boks aan die regterkant van die video beheer bar 

Translations kindly provided by Micki Pelser

___________________________________________________________________________________________________

Seed & Food Freedom Texts – see sections below – More translated texts to be added shortly

  1. Letter from Vandana Shiva: http://seedfreedom.in/fortnight-of-actions-letter-from-vandana-shiva/
  2. Veertien Dae van Aksie – Hoe om deel te Neem
  3. Real Food Heroes: http://seedfreedom.in/real-food-heroes/
  4. Seed Freedom Map instructions: http://seedfreedom.in/seed-freedom-map/
  5. Grafiese ontwerp vir die Vryheid van Saad en Food

Please contact us if you can help translate more texts: occupytheseed[@]gmail.com

___________________________________________________________________________________________________

2. Veertien Dae van Aksie – Hoe om deel te Neem
http://seedfreedom.in/fortnight-of-action-2013-how-to-participate/

Vandana shiva nooi U uit om op te tree vir Saad Vryheid – Om op te tree vir Kos vryheid :

2-16 oktober 2013 – wêreldwyd

Vandana Shiva se oproep om op te tree vir Saad & Kos Vryheid – video boodskap:
http://youtu.be/hQ_bEOmM-3Y

Lees brief van Dr Shiva: http://seedfreedom.in/fortnight-of-actions-letter-from-vandana-shiva/

Teken die verklaring op Seed Freedom se bladsy: http://seedfreedom.in/declaration/

Seed Freedom in verskillende tale 2013 :  https://occupytheseed.wordpress.com

Help ons plakkate, tekste en video’s vir “Tree op vir Saad & Kos vryheid 2013” te vertaal : http://seedfreedom.in/seed-freedom-in-other-languages/

Belangrike Datums / Idees vir Aksie

Organiseer wêreldwyd aksies vir Saad en Kos Vryheid tussen 02-16 Oktober. Laai dit op die “Seed Freedom Map” en ons sal dit deur sosiale media deel. Vir idees, sien Idees vir aksies en Veertien Dae vir Aksie 2012.

Laai Vandana Shiva se brief, beelde en ander hulpbronne van die internet af:

http://seedfreedom.in/graphics-fortnight-of-action-2013/

2de Oktober: “Seed Satyagraha”

  • Identifiseer wette in jou lande en streek wat ons biodiversiteit, boere se regte, Saad Vryheid en Kos Vryheid dreig, en stuur dit vir ons: info@ seedfreedom.in
  • Organiseer ‘n wêreldwye burgerlike ongehoorsaamheid teen onregverdige saad wette in die gees van Gandhi

Wees op the uitkyk vir wette in jou land en streek

  1. Vrye handelsooreenkomste
  2. Patente op saad wette
  3. UPOV – International Union for the Protection of New Varieties of Plants: http://www.upov.int
  4. Verpligte registrasie wat diverse saad onwettige maak
  5. Voedselveiligheid wette – Gesondheids en Plantgesondheidskode wette – wat pseudo veiligheid in die naam van gesondheid en veiligheid lê

12de Oktober: Optog Teen Monsanto

Organiseer betogings, optogte, en byeenkomste by die kantore van die saad multinasionale en sluit aan by miljoene marsjeer regoor die wêreld teen Monsanto se kaping van die voedsel stelsel:  www.march-against-monsanto.comMarch Against Monsanto Facebook

16de Oktober: Wêreld Voedsel Dag Viering en Herdenking van “Real Food Heroes”

Vieringe vir Wêreld Voedsel Dag

Vier Saad en Kos Vryheid oral, met vriende, familie en in jou gemeenskap. Deel asseblief jou idees vir Wêreld Voedsel Dag saam met ons.

“The Real World Food Prize” – Herdenking van “Real Food Heroes

  • Identifiseer individue in jou gemeenskap, of in die wêreld, wat uitstaande bydrae in die verdediging en bevordering van Saad Vryheid en Kos Vryheid gemaak het.
  • Reël ‘n viering op Wêreld Voedsel Dag, 16 Oktober tot hul eer.
  • Voeg hulle profiele op die “Seed Freedom Map”.
  • Kry ‘n “Real World Food Heroes” sertifikaat om vir hulle aan te bied op Wêreld Voedsel Dag: http://seedfreedom.in/real-food-hero-certificate/

2 – 16 Oktober: Begin GMO-vry – Saad Vryheid Sones en Tuine van Hoop

  • Verklaar ‘n Saad Vryheid Sone in jou huis, instelling, dorp of munisipaliteit, wat nie patente op saad erken nie.
  • Skep Tuine van Hoop – maak elke tuin ‘n saad heiligdom.
  • Gebruik die “Law of The Seed” as ‘n instrument vir voorspraak op plaaslike, streek-en nasionale vlakke om wette te slaag vat biodiversiteit en boere regte opstig, en wette wat in stryd is met ons Saad Vryheid en Kos Vryheid ongedaan te maak.
  • Organiseer Saad ruilings van GMO-vry en ongepatenteerde saad

As jy nie deel van ‘n plaaslike voedsel – stelsel is nie, gebruik hierdie Veertien Dae van Aksie om plaaslike produsente, markte en boere wat GMO-vry organiese kos groei uit te soek. Bevorder en ondersteun die Community Supported Agriculture (CSA).

Sluit by Seed Freedom aanlyn aan:

Website: http://www.seedfreedom.in
Twitter: https://twitter.com/occupytheseed
Facebook: https://www.facebook.com/savetheseed
Act for Seed and Food Freedom Facebook event page: http://on.fb.me/1bhqVyT
YouTube: http://www.youtube.com/user/occupytheseed-com
Seed Freedom Map: http://seedfreedom.in/seed-freedom-map/

___________________________________________________________________________________________________

3. Real Food Heroes
http://seedfreedom.in/real-food-heroes/

Vier en Vereer “Real Food Heroes” op Wêreld Voedsel Dag – 16 Oktober 2013

Vandana Shiva se oproep om op te tree vir “Seed & Food Freedom” – video boodskap: http://youtu.be/hQ_bEOmM-3Y

Lees brief van Dr Shiva: http://seedfreedom.in/fortnight-of-actions-letter-from-vandana-shiva/

  • Identifiseer individue in jou gemeenskap, of in die wêreld, wat uitstaande bydrae gemaak het in die verdediging en bevordering van Saad Vryheid en Kos Vryheid.
  • Reël ‘n viering  op Wêreld Voedsel Dag, 16 Oktober tot hul eer.
  • Vertel ons wie jy gekies het om te vereer en hoekom. Gebruik een van die volgende metodes:

– Laai ‘n “Real Food Hero” Sertifikaat (sien onder) of ‘n foto met die beskrywing op ons Seed Freedom Map

– Pos ‘n sertifikaat of ‘n foto met ‘n opskrif op ons Facebook Page

– E-pos jou sertifikaat of foto’s met ‘n opskrif na: indo[@]seedfreedom.in

Ons sal jou helde deur sosiale media deel en dit by ons “Real Food Heroes Gallery and Report” voeg. Pos asseblief ook die foto’s, video’s en verslae van jou “Real Food Heroes” vieringe op ons Facebook Page sodat ons dit kan deel.

Hoe om die “Real Food Heroes” sertifikaat te gebruik

Laai ‘n “Real Food Heroes” sertifikaat af  en stoor dit op jou rekenaar (of maak jou eie) om aan jou held op die Wêreld Voedsel Dag te bied:

Real Food Heroes Sertifikaat_HI RES ( vir oorspronklike gebruik)

Real Food Heroes Sertifikaat_LOW RES (e-weergawe vir “Seed Freedom Map” en sosiale media)

Om jou sertifikaat elektronies te voltooi en te deel:

  • Gaan na PDFescape http://www.pdfescape.com, vir ‘n gratis aanlyn PDF redakteur
  • Laai die lae-resolusie “Real Food Hero” lêer af wanneer gevra.
  • Laai foto van jou Held (maksimum grootte 500KB) deur op “Insert” en “Image” op die linker “menu” te kliek. Sodra gelaai, kliek op sertifikaat vir die foto om te verskyn en te verklein.
  • Kliek op die ‘Text’ blad om teks by te voeg op dieselfde wyse.
  • Stoor en laai jou voltooide sertifikaat af deur op die groen knoppie in die linker “menu” te kliek.
  • Die sertifikaat is nou gereed om gedruk, gedeel en gelaai te word op ons  “Seed Freedom Map“. Ons sal al die sertifikate wat deur sosiale media opgelaai is,  deel en dit sal ook in ons “Real Food Heroes Gallery” verskyn. Jy kan ook vir ons jou sertifikate per e-pos stuur.

___________________________________________________________________________________________________

5. Grafiese ontwerp vir die Vryheid van Saad en Food – Link

.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s